Nataniël in Konsert @ Die Koöperasie

Net soos in sy gewilde TV program kry Nataniël “TOEGANG” tot Die Koöperasie. Die ikoon extraordinaire van die Suid-Afrikaanse vermaaklikheids landskap bevind homself op ‘n splinternuwe terrein by Ama-Zing Addo. ‘n Eerste optrede in Addo en verseker ‘n eerste optrede in Die Koöperasie! Die reuse nuwe geboue van Die Koöperasie in Hermitage bied vir die maksimum aantal gaste die geleentheid om Nataniël covid-veilig plaaslik beleef! ‘n Sanger sonder weerga en ‘n storieverteller van formaat – ‘n kluitklaplys-konsert as daar ooit een was!
Sorry, Event Expired