Koos Kombuis

‘n Eietydse legende wat net so deel is van Afrikaanse kultuur as braaivleis en sonskyn. Na ‘n afwesigheid van jare, bevind Koos homself in die eertydse kolonie en stof ou treffers en nuwe songs af in ‘n unplugged uitvoering pasgemaak vir post-covid gemoedere. Die coolste man in Afrikaanse musiek bring sy kitaar en ‘n mikrofoon en herleef drie dekades na Voëlvry.
Sorry, Event Expired